![]() |
| Home | Contact Us | Advertise | Blog | Articles | Newsletter |
ResepteOulike resepte uit Landbouweekblad 23 Mei 1997.
Eetbare deeg1 Kop koekmeel¼ Koppie vla ¼ Koppie versiersuiker ½ Koppie sagte margarien Meng alles saam. Laat die kleinding koekies vorm wat hy/sy kan bak of laat hulle dit net so rou opeet. Vinnige AarbeieHier is nog iets waarmee hulle skeppend kan raak. Vorm dit in aarbeie en spuit met versiersuiker ?n groen blaartjie op die dikste punt.Meng 1 blik kondensmelk 2 desertlepels suurlemoensap Roer 1½ pakkie aarbeijellie daarby Roer genoeg klapper (sowat 2½klein pakkies) by om dit styf genoeg te kry sodat dit ?n handteerbare deeg is. Rol die deeg in balletjies en vorm arbeie. Rol dit in die oorblywende jellie. Heerlik! Gesonde lekkers½ koppie grondboontjiebotter½ koppie heuning ½ koppie melkpoeier ½ koppie strooisuiker Meng al die bestandele so goed as moontlik met ?n lepel en knie tot glad en sag. Verdeel die deeg tussen die kinders en laat elkeen sy eie lekkergoedballetjies rol. As variasie kan die balletjies in klapper, gekapte neuter of gekleurde suiker gerol word.
|
Navigate Nationwide Eastern Cape Free State Gauteng Kwazulu Natal Limpopo Mpumalanga Northern Cape North West Western Cape
|
|||||||