![]() |
| Home | Contact Us | Advertise | Blog | Articles | Newsletter |
Kreatiewe Jol
Sand Art & Candle Dipping is ?n
kunsaktiwiteit wat ek aanbied vir
kinders vanaf 4 jaar. Sand Art en Candle Dipping word gebruik om die
kinders te vermaak tydens partytjies, kunsklasse, korporatiewe
funksies, ens. Ons maak kaartjies met gekleurde sand en kleur en
versier kerse met gekleurde was. Al die aktiwiteite kan by jou eie
huis, skool, partytjie venue aangebied word. (Pretoria area) During the session we will be making a greeting card with coloured sand, colour and wax.
Rates
Make an Enquiry:
|
Navigate Nationwide Eastern Cape Free State Gauteng Kwazulu Natal Limpopo Mpumalanga Northern Cape North West Western Cape
|
||||||||